Indien jy Pretoria-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pretoria-Oos.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria-Oos Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria East accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pretoria-Oos akkommodasie
Bladsy 2 - 312 lekke plekke om te bly
Greenwoods Selfsorg bied gehalte-verblyf in Garsfontein, 'n buurt in Pretoria. Dié stad is bekend as die Jakarandas...
Ginger Barn bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis wat in die stil voorstad Newlands, Pretoria ge...
The Aviary is 'n selfsorg-gastehuis tussen die lowerryke heuwels van Waterkloof Glen en is ideaal geleë vir rustige...
14 Candlewood Guesthouse is 'n opgeknapte selfsorgeenheid op die eienaar se woonerf in die Woodlands Lifestyle-seku...
Die Plaashuis is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in Garsfontein se woongebied met slaapplek vir tot 4 gaste. Die een...
5 Manor Terrace is in Pretoria en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkel...
Rest-a-While is in Pretoria-Oos, naby die R21 net 47 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Gaste het maklike ...
Casa Toscana Lodge is in Pretoria, 'n area bekend vir geskiedkundige geboue, stad-toere, tuine en ikoniese besiensw...
Koru Guest House is in die veilige Wapadrand Landgoed in Pretoria en bied gehalte-gastekamers. Hierdie gastehuis is...
LeoZet Selfsorgwoonstel is langs die eienaar se huis geleë. Dit is in 'n doodloopstraat in Wingatepark in Pretoria ...