Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Pretoria
4.3/5

Lees regte resensies van Pretoria van 2125 geverifieerde gaste.

Indien jy Pretoria besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pretoria.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pretoria akkommodasie

Bladsy 8 - 756 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Waterhouse Guest Lodges bied gerieflike, moderne en luukse akkommodasie met kunstige flair. Dis in die luukse Muckl...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof word deur pragtige huise en ambassades in Lawleystraat omring. Dit is naby die Br...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Jansen House Boutique Manor is 'n geskiedkundige gastehuis met ouwêreldse bekoorlikheid. Dit is in die gegoede en v...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)

Menlyn Maine Residences Kyoto Studio is 'n luukse selfsorgwoonstel met 'n Kioto-tema in die veilige Menlyn Maine Re...

Swembad
Veilige Parkering
Swem
24-uur Ontvangs
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)

The Tranquil Townhouse is 'n ruim meenthuis op 'n veilige landgoed in Pretoria en ideaal vir onvergeetlike verblyf ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)

Vanaf R960
R960 R864
per nag, vir 2 mense

Sekelbos Gastehuis is in Eldoraigne, 'n rustige voorstad van Centurion, geleë en is goed ingerig vir entoesiastiese...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R960
R960 R864
per nag, vir 2 mense

Langtermyn-verblyf 20% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 5)

7 @ Vanderschyff bied verblyf in ruim woonstelle vir 5 gaste elk in Annlin, Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 3 se...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 5)

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Gratia Apartment is in die voorstad Waverley geleë. Daar is 2 eenhede, 'n tweeslaapkamerwoonstel en 'n eenslaapkame...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 272
per nag, vir 2 mense

Welkom by 137 @ Murray Guest House. Hierdie onderneming is in die hartjie van die luukse woonbuurt Brooklyn in Pret...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R1 272
per nag, vir 2 mense

Langtermyn-verblyf 40% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag, vir 2 mense

Cornerhouse on Conan is 'n 4-ster-gastehuis in 'n rustige deel van Moreletapark, in die ooste van Pretoria. Verbl...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag, vir 2 mense

“Pretoria, Jakarandastad, dis weer Oktobermaand. Miskien is dit die rede dat ek so verlang vanaand,” sing Koos du Plessis. Pretoria het 'n besonderse vermoë om in jou hart te kruip. Dalk is dit die herinneringe: uitstappies na die dieretuin, verjaarsdagpartyjies in die botaniese tuine, tienerjare se...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem