Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Secunda
3.9/5
volgens 68 resensies

Lees regte resensies van Secunda van 68 geverifieerde gaste.

Indien jy Secunda besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Secunda.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Secunda Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Secunda accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Secunda akkommodasie

Bladsy 2 - 28 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Berlydai Guest Accomodation is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat elegante, gerieflike en moderne verblyf aan privaa...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

19th on Bloekom is 'n gastehuis wat in 'n moderne styl gebou is en in Secunda, Mpumalanga geleë is. Verblyf word ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Anchor Guesthouse is in Secunda geleë. Daar is 5 elegante kamers. Elke kamer het ‘n yskassie, tee- en koffiemaakge...

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 244
per nag (plek vir 3)

Riverside Country Estate Lodge bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Secunda. Die Executive Apartments h...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 244
per nag (plek vir 3)

Vanaf
R1 065
per nag, vir 2 mense

Cascade Villa Guesthouse bied pragtige verblyf in Secunda. Dit is ideaal vir reisigers wat graag wil ontspan. Hier...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R1 065
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense

House Palmera bied 2 selfsorg-eenhede in die hartjie van Secunda, Mpumalanga. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike we...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Begeleide Wandelpaaie
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 725
per nag, vir 2 mense

Perfek Stay Gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf in Secunda, wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisiger...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Tshepang Apartments Secunda bied gerieflike selfsorgverblyf in Secunda, Mpumalanga. Die woonstelle is ideaal vir 'n...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R700
per nag (plek vir 1)

16 Vaalrivier is 'n lieflike gastehuis wat in Secunda geleë is en bied ruim, gerieflike verblyf met verhit-en-eetge...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 1)

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense

Snooze-A-Lot Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Secunda. Die perseel is 4,2 km van die Trichardtsfontein-da...

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wasgoeddiens
Vanaf
Vanaf R1 130
per nag, vir 2 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem