Indien jy Shelly Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Shelly Beach.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shelly Beach Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shelly Beach accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Shelly Beach akkommodasie
Bladsy 2 - 86 lekke plekke om te bly
Bondi Beach is die ideale strandfront-eenheid en spog met direkte toegang tot die strand. Die kompleks bied hope ve...
Eden Dunes 69 bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorp Shelly Beach, oorkant die skibootklub. Die woonstel h...
Shelly Shores is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in die idilliese kusdorpie Shelley Beach in Margate geleë is. Dit i...
Bondi Beach Unit E bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel op die middelste vloer in ...
Shelly Park Manor No. 4 bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in...
Seaview Villa 26 bied gerieflike selfsorg-vakansieverblyf in 'n veilige kompleks, Villa Sering, en is in die hartji...
Summer Place 27 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige woonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach in M...
Eden Dunes 78 is in 'n kompleks in Shelly Beach geleë en bied 'n lieflike selfsorgvakansie. Hierdie verblyf is 'n r...
Summer Place 35 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in 'n kompleks in Shelly-strand. Hierdie woon...
Villa Albatross 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerhuis wat op die grondvloer...