Indien jy Skukuza besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Skukuza.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Skukuza Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Skukuza accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Skukuza akkommodasie
Bladsy 5 - 2 lekke plekke om te bly
Unit 225B - Kruger Park Lodge bied 'n rustige toevlugsoord in Hazyview, Mpumalanga en is ideaal vir 'n gesinswegbre...
Kruger Park Lodge Chalet 229 is in die gesinsvriendelike Kruger Park Lodge wat 'n bekroonde gholfoord is wat langs ...
Kruger Park Lodge 538 is 'n nuwe huis wat luukse verblyf met die mees asemrowende bosveld-uitsig bied. Dié huis is ...
Kruger Park Lodge ITR01 is 'n lieflike grasdak-selfsorghuis met slaapplek vir tot 6 gaste in Hazyview en bied 'n ui...
Dreamfields Guest House bied B&B-verblyf in 'n rustige en lowweryke groenstrook in Hazyview en is net 2,4 km vanaf ...
Amilalu lê langs die 8ste skoonveld van Kruger Park Lodge, 'n luukse 4-ster RCI gholf- en natuurlewe-oord aan die o...
Lalapanzi is in die Marlothpark Natuurreservaat aan die oewer van die Krokodilrivier geleë. Die vakansiehuis het s...
African Sky bied 'n vreedsame bosveld-wegbreek in Marlothpark, 'n wildreservaat en vakansiedorp teen die Krugerwild...
Lala Ehlathini Treetop Lodge is 'n pragtige selfsorghuis in Marlothpark bekend vir sy natuur, wild en besienswaardi...
Kifaru Kruger bied gerieflike oornagverblyf op die Krokodilrivier se oewer in Marlothpark, op die grens van die Kru...