Indien jy South Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in South Beach.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van South Beach Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Beach accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
South Beach akkommodasie
Bladsy 3 - 56 lekke plekke om te bly
The Waves 905 Quayside is 'n selfsorgwoonstel wat met 'n uitsig oor die see en stad spog. Hierdie woonstel is in 'n...
Surf & Sea is 'n ruim, pragtig versierde selfsorgwoonstel met 'n uitsig die strand, promenade en see. Die woonstel...
Inner Harbour Charm @ 38 bied selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n uitsig oor Durban se hawe. Die woo...
307 Point Bay is ’n selfsorgwoonstel wat na die see front in ’n veilige gebou in die Point Waterfront-area in Durba...
Drift In is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks met 'n pragtige see-uitsig. Gaste kan kyk hoe bootjies die h...
Penzance Self Catering is in South Beach. Dit is 'n bekoorlike en moderne woonstel met 'n asemrowende hawe-uitsig. ...
1403 on 10 South Beach bied selfsorgverblyf in 'n strandwoonstel in 'n hoë woonstelgebou in Durban. Hierdie woonste...
Marlborough Flat 24 is 'n selfsorgwoonstel in die Marlborough Court-kompleks wat oor South Beach in Durban se midde...
Die Sails Penthouse C70 is in die Point Waterfront, 'n hawedorpie by die ingang van Durban se hawe geleë. Dié selfs...
Penthouse Pleasue is 'n kontemporêre selfsorg-dakwoonstel in 'n veilige gebou in Point Waterfront, Durban. Dit is i...