Indien jy St. Lucia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Lucia.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Lucia Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Lucia accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Lucia akkommodasie
Bladsy 9 - 150 lekke plekke om te bly
St Lucia, tuiste van die Flamboyant Selfsorg Vakansiewoonstelle, en Suid-Afrika se eerste en grootste natuurlike Wê...
St Lucia @ Home bied bekoorlike selfsorgverblyf in St. Lucia, aan die Olifantkus. Dié huis is sentraal geleë en ide...
Santa Lucia Guest House is in ’n rustige, subtropiese tuin met groot bome, ryk voëllewe en ’n swembad, Dié gastehui...
Bushpigs Haven - Manzini Chalets is 'n selfsorghuis aan die St. Lucia-meeroewer en het slaapplek vir 8. Dié huis h...
Turaco GuestHouse is in St. Lucia, KwaZulu-Natal en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oorna...
Stone House is 'n selfsorg-vakansiehuis in privaat besit binne 'n gastehuiskompleks in die rustige woonarea van St....
Die smaakvol versierde La Dolce Vita Nr 12 is 'n selfsorgeenheid wat in die La Dolce Vita-kompleks in die bekoorlik...
Hornbillstraat 74 is 'n rustige toevlugsoord in St. Lucia en word deur die iSimangaliso-vleilandpark omring. Albei...
St Lucia Kingfisher Lodge bied B&B-verblyf aan die oewer van die pragtige St Lucia-meer in KwaZulu-Natal. Dit is id...