Indien jy Stanford besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Stanford.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stanford Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stanford accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Stanford akkommodasie
34 lekke plekke om te bly
Rhus Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike tuin-ateljee, ideaal vir paartjies op soek na die rus...
Overberg Gems - The Blue House is in die bekoorlike, klein dorpie Stanford tussen Hermanus en Gansbaai in die Wes-K...
The Little Farmhouse is in 'n rustige woudomgewing op ons plaas net 'n paar kilometer van Stanford af geleë. Dié ve...
Limoncello is 'n selfsorg-erfeniskothuis wat as een van Sanford se eerste wonings bekendstaan, en het 'n moderne ba...
MOSAIC Lagoon Lodge bied 'n perfekte, privaat wegbreek. Die 5 safari-suites skuil tussen oeroue melkhoutbome op die...
Overberg Gems - Lagoon View is op 'n klein privaat landgoed, 8 km vanaf Hermanus geleë en spog met 'n asemrowende u...
Aloe Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die gasheer se eiendom in Stanford. Die eiendom is naby die dorp s...
B's Cottage is in Stanford, 'n regte Kaapse dorpie. Stanford is tussen Hermanus en Gansbaai en is ideaal vir 'n ont...
Reed Cottage at Stanford is 'n stylvolle en luukse kothuis in 'n boomryke buurt in Stanford. Dit is naby die midded...
Laughing Waters Farm bied bekoorlike selfsorgkothuise op 'n rustige plaas, ongeveer 23 km van Stanford af. Die plaa...