Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Suidkus
4.4/5

Lees regte resensies van Suidkus van 4893 geverifieerde gaste.

Indien jy Suidkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suidkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidkus akkommodasie

Bladsy 4 - 2204 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Topanga 35

Selfsorg in | Uvongo, UvongoSuidkus
Vanaf
R580
per nag (plek vir 4)

Topanga 35 is in Uvongo aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë en bied gehalte-vakansieverblyf wat ideaal is vir 'n kle...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)

26 Driftsands is ’n selfsorg-eenheid in ’n veilige kompleks in Doonside. Dié eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)

Nomads Nook 15 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Ramsgate met 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is sentraal gele...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)

Lombok Lodge word deur die eienaar bestuur en is in 'n Indonesiese styl versier. Die lodge bied luukse, gerieflike ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R850
per nag (plek vir 8)

Geniet die asemrowende en onbelemmerde see-uitsigte vanaf hierdie drieslaapkamer-seefronteenheid. Ontspan saam met ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 8)

Topanga 56

Selfsorg in | Margate, MargateSuidkus
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)

Topanga 56 is 'n knus moderne selfsorgwoonstel in 'n gesogte veilige kompleks in Uvongo, KwaZulu-Natal. Die woonste...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)

Laguna La-Crete 81 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel in 'n veilige kompleks op die ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)

Surabaya 21 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate, 'n gewilde streek in KwaZulu-Natal. Die kompl...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)

Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag (plek vir 8)

Vista Oceana is 'n luukse selfsorghuis op die strandfront in Manaba Beach, Uvongo. Die huis is in 'n veilige area e...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Firefly Eco Lodge is in ’n woud in Leisure Bay, Port Edward, op die suidkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid is in 'n...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)

Dis lekke by die see, dis lekke aan die Suidkus! Die Suidkus is die beste bestemming vir 'n seevakansie. Hier is pragtige strande, twee wêreldbekende skubaduikplekke en 'n prentjiemooi landskap in die binneland. Die water is warm en die atmosfeer is tropies – mens voel skoon asof jy op 'n eiland vakansie...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem