Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Tuine
4.5/5
volgens 56 resensies

Lees regte resensies van Tuine van 56 geverifieerde gaste.

Indien jy Tuine besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Tuine.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuine Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gardens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuine akkommodasie

Bladsy 5 - 61 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 700
per nag, vir 3 mense

Oranjehof Studio C7 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Tuine (Gardens). Dié kompleks bied lie...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 3 mense

Vanaf
R1 220
per nag (plek vir 2)

Deur die jare het hierdie klassieke B&B in Kaapstad 'n reputasie vir ontspanne en egte gasvryheid gekry. Dit was oo...

Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Gastesitkamer
Wasgoeddiens
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)

Edgy On Bree is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige gebou in Tuine wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Hi...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 2)

Kensington Views bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde selfsorg tuinsuite teen die hange van Tafelbe...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R38 000
per nag (plek vir 14)

The Residence by Atzaró bied luukse verblyf in 'n villa in Kaapstad. Die villa is deel van Atzaró-groep, 'n interna...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R38 000
per nag (plek vir 14)

Vanaf
R5 280
per nag (plek vir 8)

115 on Kloof bied onvergeetlike selfsorgverblyf in die hartjie van Tuine, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n groep vrie...

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R5 280
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)

The Cedar Unit 204 is in die hartjie van Tuine geleë en is 'n sjiek selfsorgwoonstel met asemrowende uitsigte op di...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)

Langtermyn-verblyf 25% af!
Vanaf R490
R490 R368
per nag (plek vir 2)

AirCommodation is in Gardens geleë en dit is binne 5 km se ry vanaf verskeie restaurante, kafees en besienswaardigh...

Gratis WiFi
Voëlkyk
Wasgoeddiens
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf R490
R490 R368
per nag (plek vir 2)

Tuine Huis

Selfsorg in | TuineTuine
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)

Tuine Huis is 'n pragtige, gerestoureerde Victoriaanse huis aan die hange van Tafelberg in Tuine, Kaapstad. Dié hui...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 410
per nag (plek vir 2)

FG Mount Sierra is ideaal geleë in die kleurvolle Tamboerskloof-buurt in die hartjie van die Kaap. Dit spog met di...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Vanaf
Vanaf R1 410
per nag (plek vir 2)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem