Indien jy Velddrif besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Velddrif.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Velddrif Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Velddrif accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Velddrif akkommodasie
98 lekke plekke om te bly
Rest at No 10 is 'n woonstelletjie wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Rest at No 10 is in Port Owen in 'n marina ...
Harbour Lights is in Port Owen in Velddrif geleë en bied gehalteverblyf met pragtige uitsigte oor die hawe. Die een...
Moonlight @ Port Marina is in Port Owen geleë, 'n marina in die dorp Velddrif. Die woonstel bied slaapplek aan 4 g...
Vicolo Pellicano bied selfsorgverblyf in die klein Weskusdorpie, Velddrif. Dit is naby besienswaardighede soos die ...
Flamant Self-Catering is 'n lieflike vakansiewoonstel in Waterkantstraat in 'n area bekend as Bokkomlaan in die kus...
Moonlight 36 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Port Owen, Velddrif. Die woonstel bied 'n pragtige ui...
47onWaterkant bied netjiese selfsorgverblyf in Velddrif, naby die bekende Bokkomlaan waar gaste restaurante en koff...
Unit 32 Port Owen Marina is 'n selfsorg-eenheid in privaat besit wat in die veilige Port Owen Marina-kompleks op di...
Marina Moonlight 25 is 'n ruim ateljeewoonstel met 'n asemrowende uitsig oor die Port Owen-marina. Dié marina is pr...
The Boathouse is 'n ruim selfsorghuis wat ideaal vir 'n gesinsvakansie in Velddrif aan die Weskus geleë is. Die h...