Indien jy West Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in West Beach.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van West Beach Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Beach accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
West Beach akkommodasie
Bladsy 4 - 54 lekke plekke om te bly
Durham Road 31 is in 'n stil keeromstraat in die gegoede buurt, West Beach, geleë. Ons bied aan gaste 'n rustige we...
Rothesay House is sowat 1,5 km vanaf Table View se strandfront in West Beach. Dis naby die wynroete, gholfbane en w...
Coral Island 204 is 'n pragtige, boheemse selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Bloube...
Manhattan On Coral 7 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in West Beach. Dit spog met 'n lieflike...
ZuHause is 'n veilige selfsorgwoonstel in Milnerton, Kaapstad. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik o...
Cozy Family Winter Getaway is 'n pragtige selfsorghuis wat slaapplek bied aan 4 volwassenes en 3 kinders wat dit id...
Nice and Cosy Private Apartment is 'n privaat woonstelletjie op die eienaar se woonerf in West Beach naby Bloubergs...
Sage Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n tuin in West Beach, Kaapstad. Die eenheid is naby die strand en...
201 Coral Island is 'n oulike selfsorgwoonstel in West Beach, Bloubergstrand. Dit is ideaal vir 3 gaste en is perfe...
Harbour Delight & Harbour Comfort is 2 gaste-eenhede wat op die eienaar se perseel in West Beach, Kaapstad geleë is...