Indien jy Wildernis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wildernis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wildernis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wilderness accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wildernis akkommodasie
Bladsy 6 - 182 lekke plekke om te bly
Selah-ngs is 'n luukse toevlugsoord in Wildernis, Wes-Kaap. Dit spog met 'n see-uitsig en is ideaal om blywende her...
Farmhouse and Loft is op 'n kleinhoewe 8 km buite Wildernis. Daar is 'n plaashuis, Farmhouse, met slaapplek vir 5...
Kleinkrantz Beach Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis 200 m vanaf Kleinkrantz-strand en dit spog met 'n pragtige ...
CK House is 'n pragtige en ruim selfsorghuis in 'n Natuurbewaringsgebied bokant die Wildernisarea. Hierdie huis is ...
Sea and Lakes Self-catering Unit is in Kleinkrantz, Wildernis en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of reisiger. D...
Nature on your Doorstep is 'n selfsorg-woonstel vir 4 in Hoekwil, Wildernis met pragtige uitsigte oor die vallei en...
Sea and Sky is 'n lieflike vakansiehuis in die hartjie van die gewilde Tuinroete-kusdorpie Wildernis. Die eerste ...
Chalet Petit is 'n dubbelverdieping-houtchalet in die Pirates Creek Oord wat net 39 m van die Touwsrivier se oewer ...
The Loerie's View is 'n selfsorgvakansiehuis in die pragtige en rustige dorp Wildernis. Die huis is na die bekende ...
Melkhout Family Retreat bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Wildernis. Hierdie vakansiehuis is die ideale basis o...