Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Bush

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kameeldoring 1033, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Vanaf R1 700 R1 530 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

@ The Bush is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 9 gaste in die Leeupoort Vakansiedorp.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n toegeruste kombuis en 2 sitareas. Twee van die slaapkamers is op die grondverdieping en het elk 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die 2de badkamer het ‘n stort. Die ander slaaparea is ook op die grondverdieping en het 'n dubbelbed en ‘n enkelbed. Al drie slaapkamers op die grondverdieping het lugversorging.

Daar is 'n slaapkamer op die eerste verdieping en dit word via trappe bereik. Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die slaapkamer het ook sy eie kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, tee-en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea met 'n TV. Gaste kan in die sitarea voor die TV ontmoet en dit bied ook toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braai met sitplek en 'n uitsig oor die omgewing. Daar is 'n lessenaar en 'n stoel wat 'n stil werksarea bied.

Die kombuis op die onderste grondvlak het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee-en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. Gaste moet asb hulle eie tablette vir die skottelgoedwasser saambring. Die eenheid het ook ‘n wasmasjien. Gaste moet asb eie waspoeier saamneem.

Die huis het 2 TV's met DStv-dekodeerders in die onderste sitkamer en boonste sitarea.

Leeupoort Vakansiedorp bied die geleentheid om vrylopende wild en verskeie voëlspesies te sien of om deel te neem aan aktiwiteite soos fietsry, draf, stap of om op wildritte in die reservaat te gaan. Die dorp het 'n gemeenskaplike swembad, 'n winkel en 'n drankwinkel, asook 'n restaurant.

Let wel ‘n addisionele fooi van R100 per motor is betaalbaar sodra bespreking bevestig is. Oor dit ‘n natuurreservaat is, moet alle motors geregistreer word wat die reservaat intree vir veiligheid ens.
Meer besonderhede sal van gasheer gekommunikeer word om besonderhede te ontvang en die addisionele fooi vir motors te kollekteer wat oor betaal word aan Leeupoort forum voor inklok datum.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir @ The Bush
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kameeldoring 1033, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Gaste dink @ The Bush het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kameeldoring 1033, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3af486881e3d2131a2d3523c7ced2ad345ac002bdb3e3fadf816abd7200c6a8812b345bc7d4be5c98c8c103f7048c29b98c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 9) 21 5 1 5 1033 Kameeldoring Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.926362258205 27.644364042992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang