1 Coraldu
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
1 Coraldu is 'n luukse huis in Bloubergstrand en is perfek vir 'n gesin of groep vriende.
Die ruim huis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het gemaklike banke, 'n TV en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof, oond, basiese breekware en eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eiland toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n groot onderdakstoep met meubels en braaigeriewe.
Hierdie huis is binne stapafstand vanaf die strand, plaaslike winkels, kroeë en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Beach House
Property ...
Eiendomme 52
Resensies 99
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Coral-weg 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 1 Coraldu het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap