Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

102 Vyfer

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfer 102, De Kelders, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 R2 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

102 Vyfer is 'n selfsorgvakansiehuis in De Kelders, Gansbaai. Hierdie dubbelverdiepinghuis is die perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende verblyf met see-uitsigte.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien, ysmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die oopplan-leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die eetkamer is ingerig met 'n groot etenstafel, 'n ingeboude binnebraai en 'n pizza-oond. Die leefarea het groot glasdeure wat na 'n balkon met see-uitsigte oopmaak. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 102 Vyfer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wim Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Vyfer 102, De Kelders, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink 102 Vyfer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfer 102, De Kelders, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA938636821396aa83a85c47edfa976aa998a624e911c878f7a73f0f279f4b89da0c2c33f38928105ca9a0f23ce460615b398c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 102 Vyfer De Kelders 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5545311 19.3665398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang