11 La Pirogue
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leonlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Bradley V - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies, skoon en baie goed toegerus!
11 La Pirogue se terugvoer
Beste Bradley,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer alle terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om 'n oulike familie soos julle in ons eenheid te verwelkom. Hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Leonlie de Bruyn
Maritza V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies, pragtige dekor, stil kompleks, batterysisteem 'n groot bonus!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die hoek van Compensation Kusweg en Jack Powell-weg, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal