Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftsands Sea Front 17

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin-pad 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 590 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Driftsands Sea Front 17 is 50 m van die see af en bied bekostigbare seevakansies vir gesinne. Geleë in Uvongo, 'n klein, rustige kusdorpie 2 uur vanaf Durban, kan jy ontspan en al die wonderlike besienswaardighede in die omliggende area geniet.

Driftsands Sea Front 17 het 'n pragtige see-uitsig vanaf die privaat balkon. Dit is ideaal vir 4 volwassenes met 1 dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 2 uittrekslaapbanke in die sitarea wat geskik is vir 2 kinders. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n vrystaande stoof, mikrogolf en yskas toegerus. Die eenheid het 'n platskerm-slim-TV met DStv Premium. Daar is dakwaaiers in elke slaapkamer en kaste in die hoofslaapkamer. Die eenheid het teëlvloere.

'n Sprankelende swembad is beskikbaar vir gaste en die see is op jou drumpel. 'n Motorafdak vir 'n mediumgrootte motor is beskikbaar agter 'n elektriese heining met veiligheidshekke wat met 'n afstandbeheerder oopmaak. ’n Sekuriteitswag patrolleer saans die kompleks.

Daar is talle restaurante, kroeë en deli's stapafstand van die eenheid.

Besienswaardighede in die area sluit die wêreldbekende Oribi-kloof met die Wild 5-avontuuraktiwiteite in wat die hoogste kloof-swaai ter wêreld insluit, en Lake Eland-wildreservaat met die hangbrug en 2 Zipline-toere. Die Wild Coast Casino Resort and Golf Course bied baie besienswaardighede, wat die Wild Waves Waterpark en Waterworlds-vaarte op die Umtamvunarivier insluit en dit is net 39 km ver. Daar is 8 puik gholfbane, talle stap- en fietsryroetes in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Driftsands Sea Front 17 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 189

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Colin-pad 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin-pad 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e639faa70448bf643a1ce5064292f9e1c31221e36429822ea85b9d5a3ca71b9162cead2d736e0b434e5f43076b5fae46e0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 4) 79 Colin Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.83349243107 30.396752429465
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem