Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Waterkant

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 18, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 456 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

18 Waterkant is 'n pragtige vakansiehuis direk teen die strand in Stilbaai. Dit het 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan en is op stelte wat beteken dat die springgety onderdeur die huis stoot. Die huis bied direkte toegang tot die strand en is net 'n entjie se ry vanaf die besienswaardighede in die omgewing. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende seevakansie.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 'n koninggrootte-bed in die derde slaapkamer en 'n koningingrootte-bed in die vierde slaapkamer. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die laaste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Die huis het 2 sitareas, elk met 'n TV. Die sitareas lei na 'n lieflike houtdek met buitesitplek en 'n see-uitsig. Die huis het ook 'n braai-area en 'n buitestort met warm en koue water. 'n Wasgoedkamer is ook beskikbaar.

Gaste kan swem by die strand, vlieërplankry, sonbaai, kanovaar, branderplankry of net lekker langs die see gaan stap. Die dorpie het ook verskeie geriewe en besienswaardighede vir gaste wat die plaaslike omgewing wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by 18 Waterkant sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Waterkantstraat 18, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 456
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 456
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 18, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d93372f97324c43f797a07edb81bed627a0089ed4402a72a20ed95426e09d8a5b4d90a25157e972de6e3c8a13437eb9fd68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 456 per nag (plek vir 10) 18 Waterkant Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.38246035154 21.422128339881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem