Driftsands Sea Front 19
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colinstraat 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Driftsands Sea Front 19 is 50 m vanaf die seefront en bied bekostigbare gesinsvakansies naby die see. Dit is in Uvongo, 'n rustige kusdorpie 2 uur vanaf Durban, geleë. Hiér kan gaste ontspan en die wonderlike besienswaardighede in die omliggende area geniet.
Dié verblyf bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word wat gater gordyne is. Die sitarea het 'n slaapbank vir kinders. Die moderne oopplan-kombuis is met 'n elektriese oond, gasstoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster en graniet-werkblaaie toegerus. Die eenheid het onbeperkte veselinternet, WiFi, 'n platskerm-slim-TV, volledige DStv, asook 'n rugsteunkragstelsel. Die balkon het 'n gasbraai en buitemeubels.
Daar is 'n swembad en verskeie braai-areas rondom die kompleks. Hierdie verblyf het 'n elektriese heining en afstandbeheerhekke. ’n Sekuriteitswag patrolleer saans die kompleks.
Daar is talle restaurante en kroeë wat stapafstand vanaf die verblyf is.
Driftsands is naby verskeie toeriste-aantreklikhede. Dit sluit in Oribi Gorge met die Wild 5 avontuur aktiwiteite wat die hoogste swaai in die wêreld insluit, en Lake Eland wildreservaat met 'n hangbrug en 2 Zipline toere. Die Wild Coast Casino en gholfbaan met die Wild Waves Waterpark is ook naby. Waterworld se vaarte op die Umtamvunarivier is net 39 km ver. Gaste kan tussen 8 gholfbane en talle stap- en fietsryroetes. Daar is manjifieke strande vir sonbaai, stap en visvang.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 189
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Colinstraat 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colinstraat 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom