2 Bronze Bay
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
2 Bronze Bay bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die Bronze Bay-kompleks teen die see in Umhlanga. Daar is parkeerplek vir voertuie en 'n trap wat na die grondvloerwoonstel lei. Die woonstel lei na die tuin, promenade en die strand.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet, en toegang tot die tuin. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort en 'n toilet. Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die sitarea lei na 'n stoep waar gaste lekker kan ontspan en die uitsig oor die see kan geniet.
Die woonstel het lugversorging en gratis WiFi. Daar is ook 'n kluis vir waardevolle items. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae. 'n Oop parkeerplek word agter 'n hek voorsien en daar is daagliks sekuriteit tussen 18:00 en 06:00.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 99
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 2 Bronze Bay het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom