22 Sovereign Paradise
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R850 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet daarop let dat die eenhede baie naby aan mekaar is en dat daar nie harde musiek gespeel mag word op die balkonne tussen 22:00 en 07:00. Daar mag ook geen partytjies gehou word nie. Enige geraas van balkonne dra en besoekers word gevra om ander eienaars en gaste in ag te neem wanneer hulle op die balkonne sit.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uvoti-straat, Sovereign Sands 22, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal