Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

310 The Breakers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

310 The Breakers bied selfsorgverblyf op die derde verdieping van die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. Die Breakers Resort Hotel bied 'n swembad, 'n glyplank en swembad vir kinders, 'n klimraam, trampolien, braaigeriewe, 'n wassery wat met munte werk en Harry's Restaurant op die perseel. Die perseel bied ook direkte toegang tot die strand.

310 The Breakers bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n eetkamertafel vir 4. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die tuin.

'n Onderdakparkeerplek word voorsien en daar is ekstra oop parkeerplek wat beperk is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir 310 The Breakers
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 61

Resensies 90

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 310 The Breakers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyZW2yym0WMRcI4NU0blXYWAu9d2qKRF8bFAGW9mJmmYhKwHhj3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713558640368 31.092159185181
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem