48 on Main
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 48, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
48 on Main is in die kusdorp Struisbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie.
Die kamer is aan die voorkant van die eienaar se huis met sy eie ingang. Die kamer het 'n dubbelbed en kasspasie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, maar geen kookgeriewe nie. DStv OpenView is beskikbaar.
Die eiendom is net 450 m van die hoofswemstrand en 1 km van die hawe af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 122
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoofweg 48, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink 48 on Main het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 48, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap