Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 @ Vanderschyff

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 67 resensies vir 7 @ Vanderschyff
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Robyne K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyne K

Gemaklik, gerieflik en die belangrikste skoon en netjiese beddegoed.

Dit was skoon, rustig en ons het lekker geslaap. Alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf. Ons go to speeddial vir ons volgende oorstop in die stad.

Clarisa E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarisa E

Vriendelike diens. Klein maar het alles wat ons nodig kon hê.

Bietjie klein, maar ons het net een nag gebly en ons het niks kortgekom nie.

Herman V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Skoon, netjies en baie vriendelike diens.

Sien sterre.

Jn B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jn B

Tuis gevoel.

Baie netjies en skoon. Groot spasie met 'n lieflike tuin wat privaat is.

Pieter V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Lekker gekuier.

Mooi veilige plek, sal vir seker weer daar bly.

Mariana V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Lieflike veilige akkommodasie.

Baie vriendelike ontvangs en pragtige blyplek. Ek het die wasgoedmandjie, beskuit en filterkoffie baie waardeer. Ons het al 3 huisies bespreek en almal was baie beïndruk. Sien julle weer!

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Bianca B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Adri is great.

Was a great quiet place to stay.

Naomi E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi E

Ons is baie tevrede, lekker gebly!

Baie skoon, netjies, gerieflik en veilig. Ons is baie vriendelik ontvang. Tevrede met ons verblyf. Baie dankie!

Madison D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madison D

Easy, convenient, relaxed and clean.

Our stay at 7 @ Vanderschyff was lovely. It was very convenient and easy.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Thank you Madison,

It was nice meeting all of you! a very pleasant group of guests.

7 @ Vanderschyff
Amanda M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

We enjoyed our stay.

It was peaceful and quiet. Loved the garden.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Thank you Amanda, it was a pleasure hosting you.

7 @ Vanderschyff
Mionneke K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mionneke K

Baie dankie vir 'n gasvrye ontvangs.

En die lieflikste gasvrou wat alles gedoen het om ons groot groep te akkommodeer en te bederf met soveel ekstra gasvryheid en opoffering. Dit is min en yl gesaai. Ons was 'n groot skoolgroep wat aan die ATKV Tiener Toneel Kompetisie gaan deelneem het. Ons was naby aan Unisa Klein Teater en sentraal geleë, alles was binne bereik. Veilg. Netjies. Skoon. Vriendelik. Dit het vir ons soos huis gevoel by 7@ Vanderschyff. Alles wat ons nodig gehad het, het 7@ Vanderschyff. 1000 Dankies vir alles, Tannie Adrie. Jy is 'n Ster! Ons sal definitief weer en weer jou plek kies.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Mionneke en Elmarie,
Baie dankie vir julle bespreking hier by ons, dit was n voorreg om julle almal te ontmoet.
Wat 'n plesier om sulke goedgemanierde jongmense hier te kon hê. Dankie ook aan die onderwysers. Mens sal nooit sê hier was so n groot groep nie. Alles was netjies en op hul plek. Ek sien uit om julle weer eendag hier te hê.

7 @ Vanderschyff
Sannie J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannie J

Netjies, ruim, baie netjies — harte van goud!

Twee Wonderlikste gashere. Baie smaakvol en netjies. Ten volle toegerus. Adrie, 'n groot dankie. Jy't 'n hart van goud! Jy't uit jou pad gegaan om ons (veral my) so gemaklik as moontlik te akkommodeer. Julle is twee wonderlike mense. Baie, baie dankie. Ons het heerlik gebly. Verseker aan te beveel.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Dankie Sannie. Hoop dit gaan sommer baie beter met jou. Dit was n plesier om julle hier te kon hê.

7 @ Vanderschyff
Nicolene T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene T

Net 1 nag verblyf gesoek.

Ons het net 1 nag verblyf gesoek, en 'n juweel gekry. Tannie Adrie is baie vrolik en reg om te help waar sy kan. Die huisie wat ons oor die website geboek het was toe nou nie net 'n huisie nie, maar wel 'n lekker groot huis met die mooiste tuin buite. Ek sal beslis weer vir tannie Adrie kontak as ek ooit weer verblyf in die area soek.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Nicolene, baie dankie vir jul bespreking hier by ons. Altyd lekker om positiewe terugvoering te kry. Julle was 'n gawe groepie en heerlik om julle te ontmoet.

7 @ Vanderschyff
Chane E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane E

Ons huis in Pretoria.

Perfek vir ons gesin.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Dankie Chane vir jul bespreking hier by ons. Hoop om julle weer te sien.
Groete, Adrie

7 @ Vanderschyff
Janet J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet J

We slept over for just one night and it was wonderful and safe for the children.

Wonderful area and we had a good night sleep.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Janet, bly julle het dit geniet.

7 @ Vanderschyff
Noleen J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen J

'n Ruim woonstel wat ons verwagting oortref het.

Ons het inderhaas 'n plekkie benodig vir 5 mense naby aan die hospitaal en is onmiddellik gehelp. Ons is vriendelik ontvang en die woonstel was ideaal - skoon, ruim en pragtig gemeubileer. Die beddens was hemels. Die tuintjie is 'n lus vir die oog. Ons het met swaar harte die volgende dag vertrek. Dit is verseker "home away from home". Baie dankie vir 'n heerlike oornagplekkie. Sal julle verseker hoogs aanbeveel.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Noleen, dit was n plesier om julle te kon akkommodeer.

7 @ Vanderschyff
Annalize J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize J

Vriendelike mense, goeie ligging.

Ons het lekker gebly, sal net aanbeveel dat daar meer waaiers of lugversorging ingesit word. Dit was 'n paar baie warm dae en slegs die hoofslaapkamer het 'n dakwaaier.

Sumarie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumarie B

Was baie lekker, so mooi plek.

Ons het so lekker gebly. Die plek is so skoon, niks pla jou daar nie. Die slaap was goed, dankie. Ek sal weer boek by hulle.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Dankie Sumarie. Dit is altyd lekker om gaste te hê wat tevrede is. Hoop ons sien julle weer.

7 @ Vanderschyff
Catherin J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherin J

Great stay - very convenient and safe location.

Hospitality was great - we were welcomed and our request to check in a bit earlier was accommodated - appreciate the great service!

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Thank you Catherin, it was a pleasure hosting you and your family.

7 @ Vanderschyff
Werner E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner E

Ek het met my vrou en kinders oorgebly terwyl ek vir 'n paar dae vergaderings bygewoon het.

Ons het begin-Oktober in Pretoria oorgebly vir die 73ste ATKV and die NHKA. Bedags was ek in vergaderings. My vrou en kinders het in Pretoria gekuier en inkopies gedoen.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Werner, ek is bly julle het dit geniet. Julle is aangename gaste en was lekker om julle hier te kon he.

7 @ Vanderschyff
Marnell C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnell C

Very pleasing stay! Friendly service and very clean!

It was a very pleasing short stay. We will most definitely visit again!

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Thank you Marnell, we are waiting for the next visit.

7 @ Vanderschyff
Hannelie L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L

Rustig en privaat.

Adrie was baie vriendelik en gasvry. Baie lekker tuis gevoel in 'n gerieflike, skoon en netjiese plek. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie sterk aan te beveel.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Dankie Hannelie, ek is bly julle het dit geniet.

7 @ Vanderschyff
Martha J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha J

Awesome.

Feels like home away from home.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Thank you Martha.

7 @ Vanderschyff
Martha J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha J

Awesome.

It feels like home.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Thank you Martha. It was a pleasure hosting a fine group like yours.

7 @ Vanderschyff
Lallie R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lallie R

Vriendelikste diens ooit.

Tannie Adrie het uit haar pad gegaan om ons so gemaklik moontlik te maak en die diens en netheid was uitstekend. Het lekker tuis gevoel met die vriendelike gevoel rondom ons. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Baie dankie Lallie, dit was heerlik om julle hier te kon hê. Ons sien uit om julle weer eendag hier te ontvang.

7 @ Vanderschyff
Jolandi V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi V

Sal weer kom!

Sal net graag nog swartsakke, wasgoed pennetjies vir handoeke wil hê, aangesien mens self die plek aan die kant hou. Ook 'n besem sal help. Maar baie lekker gebly en baie sentraal vir ons gewees! Baie dankie.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Dankie Jolandi.

Sal volgende keer meer sakke uitsit en 'n besem.

7 @ Vanderschyff
Sylvester M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvester M

The host Adri was helpful friendly and professional.

I enjoyed the stay here even though it was only one night, it was practical suitable for my family of 5. Everything I needed was made available and if I needed any help it was just a chat away, I will absolutely visit 7 @ Vanderschyff again.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Thank you Sylvester, It was a pleasure hosting you and your family. See forward hosting you again some day!
Adrie

7 @ Vanderschyff
Janes V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janes V

Meer as genoeg.

Baie netjies en skoon. Ons het vir 1 aand oorgeslaap en is baie tevrede. Oulike plekkie.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Baie dankie Janes. Ek is bly julle het dit geniet. Dit is altyd lekker as gaste van die verblyf hou.

7 @ Vanderschyff
Michell P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell P

Baie mooi, netjiese plek. Mense vriendelik en tegemoetkomend.

Oulike en netjiese plekkie met pragtige tuin. Eienaar is vriendelik en het nie gehuiwer om ons te help nie. Baie dankie en sal gerus weer daar bly.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Baie dankie Michell,

Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Julle is enige tyd welkom.

7 @ Vanderschyff
Marilise K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise K

Baie gemaklik en wam kombers was heerlik!

Ons gasvrou was baie vriendelik en ons het heerlik gebly.

Hans B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans B

Very well received. Accommodation is clean and very functional.

Owner Adri was very helpful and made us feel welcome.

Sonette L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette L

Pragtige oornagverblyf.

Gerieflik 5 km geleë vanaf Eugene Marias-hospitaal. Was baie gerieflik en privaat.

Johan P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Het baie lekker gebly en sal weer daar gaan bly indien ek in die Annlin omgewing van Pretoria moet wees.

Die parkeerplek is bietjie knap vir dubbelkajuitvoertuie.

Christine T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine T

Pragtige en geriefleke plek, met die mooiste tuin en vriendelike ontvangs.

Ons was daar vir ’n familietroue en kon van die mooiste foto's neem in julle pragtige tuin, voor ons vertrek na die troue. Alles was skoon en netjies, met baie vriendelike gashere.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Dankie Christine, Bly julle het dit geniet.

7 @ Vanderschyff
Mxolisi S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mxolisi S

Very neat, clean and has everything you need.

We really enjoyed our stay.

Surina T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina T

Comfortable stay for our employees.

Had a comfortable stay for our employees with friendly service.

Jean J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean J

Ons kon heerlik as gesin ontspan in die rustige, mooi tuin.

Ons sal enige tyd weer gebruik maak van 7 @ Vanderschyff. Hulle is vriendelik en gaan uit hul pad om alles makliker te maak vir besoekers.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Baie dankie Jean, bly julle het dit geniet.

7 @ Vanderschyff
Pieter K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Wat 'n fantastiese plekkie!

Ons het elke oomblik geniet, binne en buite. Dankie vir die gasvryheid. Ons kom definitief terug, sommer so gou as moontlik! Absoluut fantasties. Geen een kan vir meer vra nie. Dankie vir alles!

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Dankie Pieter, hoop om julle weer te sien!

7 @ Vanderschyff
Belinda N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N

A wonderful, peaceful and relaxing overnight stay.

Adrie and Hendrik are exceptional hosts.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Belinda,

Thank you for making use of our facility.

Please visit again.

7 @ Vanderschyff
Ronel J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Ons het heerlik gebly, plek is baie skoon en netjies.

Ons het heerlik gebly. Sal enige tyd weer daar gaan slaap.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Dankie Wynand.

7 @ Vanderschyff
Cornelle O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle O

Pragtige blyplek.

Die blyplek is skoon, pragtig en baie goed toegerus. Adrie se vriendelikheid het ons dadelik baie welkom laat voel. Ek kan hierdie blyplek beslis aanbeveel. Dankie Adrie.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Cornelle,

Ek voel altyd so tevrede as 'n gas tevrede was. Baie dankie.

7 @ Vanderschyff
Laurie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurie B

Skoon en netjies. Meer as genoeg.

Ons het baie lekker gebly, Tannie Adrie is baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Ons het veilig gevoel en rustig geslaap.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Dankie Laurie.

7 @ Vanderschyff
John P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John P

Stilte in die stad.

Stil rustig en gasvry.

Gerhard H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

Clean, neat with friendly hosts.

We enjoyed an autumn weekend.

Gerrit E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit E

I enjoyed my stay and most certainly recommend them.

If you are not the 5 star-hotel person or not fussy about your stay, this is truly good value for money with friendly and very helpful hosts. When I arrived they were ready for me. Accommodation is clean with all you need from the bathroom to the kitchenette. You are received with a warm friendly welcome and they assist you in anyway they can.

Lezell K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lezell K

Excellent stay.

Value for money and will return anytime again.

Johanita S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanita S

Baie lekker.

Vriendelike mense, baie lekker akkommodasie.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Dankie Johanita.

7 @ Vanderschyff
Anneline M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline M

Baie netjiese, gasvrye mense en veilig plek.

Ons sal vir seker weer daar bly. Netjies, goed geleë en gasvrye mense.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Baie dankie Anneline! Kom gerus weer.

7 @ Vanderschyff
Mmakhutso M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmakhutso M

The owners were generous to let us check in early as my partner was traveling from Cape Town.

The place was quite & peaceful. We were warmly welcomed and the place was spacious, neat, clean & inviting. We had a pleasant stay, all thanks to Mr. Hendrick & his lovely wife.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Baie dankie Mmakhutso, Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!

7 @ Vanderschyff
Madie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie V

Sien sterre. Smaakvol, gerieflik, met alles wat 'n mens nodig het.

Die slaapkamer is heerlik ruim, die kombuisie/leefarea effens klein met die bed vir ons studente-seun ook daar, maar omdat ons in Pretoria was vir 'n funksie en slegs oornag het, het dit nie gepla nie. Dit was vir ons lekker dat hy ook daar kon oorbly.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Dankie Madie, Ons waardeer jou terugvoer en is is bly julle het dit geniet om hier te oornag.

Vriendelike groete,
Adrie

7 @ Vanderschyff
Jannie B - Mei 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B

Wonderlikste gasvryheid.

Dit is die wonderlikst,e gasvryste mense wat jy kan kry. Pragtige plek. Voel of jy die mense jare ken.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Baie dankie Jannie,

Dit is so hartverblydend om te weet gaste het dit hier geniet.

Groete Adrie

7 @ Vanderschyff
Marilet S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet S

Wonderlike gasvryheid.

Tannie Adrie en oom Hendrik het soveel moeite gedoen om ons te ontvang. Woonstel was vreeslik mooi en alles was daar om ons verblyf onvergeetlik te maak. Dankie vir al die moeite en warm hartlikheid wat tannie en oom gedoen het. Ek beveel die gastehuis beslis aan.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Dankie Marilet,

Dit was lekker om julle te ontmoet. Kom weer.

7 @ Vanderschyff
Anita O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita O

Gemaklik, skoon, baie spasie.

Mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Plek is skoon, genoeg spasie en rustig. Ons was 3 mense en oor as genoeg spasie gehad. Was veilig ook! Baie dankie vir julle hulp en vriendelikheid! Beveel dit vir seker aan!

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Baie dankie Adrie, Dit is gaaf om sulke mooi kommentaar te kry! Ons is bly julle het die tydjie hier
geniet. Lekker bly julle. Groete Hendrik en Adrie

7 @ Vanderschyff
Pragasen M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pragasen M

Wonderful stay.

Owners were kind and understanding.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Thank you Pragasen, we hope to see you again. Kind regards, Adrie and Hendrik.

7 @ Vanderschyff
Pieter M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Baie skoon en netjies. Gasvrye ontvangs en verblyf. Sal by geen ander plek wil oornag in Pretoria nie. So tuis soos by my eie huis gevoel.

Hoogs aan te beveel. Beste waar ons nog gebly het.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Baie dankie Pieter vir hierdie pragtige kompliment. Ek hoop dit gaan ook goed met Daniel en dat hy gelukkig is.

Kom weer
Groete Hendrik en Adrie

7 @ Vanderschyff
Michelle W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle W

Aangenaam, rustig, skoon, netjies.

Adrie en Hendrik is twee baie vriendelike mense, ons het baie lekker gekuier en sal weer so maak as ons in die omgewing is. 7 @ Vanderschyff is geleë in pragtige natuurskoon. Alles was baie netjies en skoon. Ons het dit regtig geniet, dankie julle.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Baie dankie Michelle, vir julle terugvoer. Ons waardeer dit. Dit is altyd lekker om sulke gawe en tevrede gaste te ontvang. Groete, Adrie en Hendrik.

7 @ Vanderschyff
Thapelo M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thapelo M

The services were excellent.

They have a beautiful garden to have picnic in.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Thank you Thapelo.

7 @ Vanderschyff
Jaci C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaci C

Vriendelike en gasvrye ontvangs. Pragtig, netjies en prakties vir 'n gesin.

Ongelooflike mooi en netjies huisie, prakties ingerig en voldoen aan meer as die standaard benodighede vir 'n aand of twee se oornag. Ons was 2 ouerpare met 'n baba en 2 kindertjies van 7 en 8 en daar is voldoende spasie en ekstra voorsorg vir ons behoeftes getref. Sal vir seker en sonder twyfel weer van die gastehuis gebruik maak!

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Baie dankie Jaci vir hierdie mooi resensie. Dit was n plesier om sulke aangename jongmense
hier te kon he. Kom weer! Groete Adrie

7 @ Vanderschyff
Lindie C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie C

Baie, baie netjies.

Gawe mense, netjiese en skoon verblyf. Sal weer daar tuisgaan.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Baie dankie Lindie, kom gerus weer!
Groete
Adrie

7 @ Vanderschyff
Ilanie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilanie D

Vriendelike, veilige, netjiese gastehuis.

Die verblyf was aangenaam.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Baie dankie Andre,

Bly dit het aan julle behoefte voldoen. Kom weer!

Groete, Adrie

7 @ Vanderschyff
Annamarie P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie P

Definitief waarde vir geld.

Heerlik gebly, alles was netjies en skoon. Ongelooflike vriendelike diens. Sal beslis hulle aanbeveel.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Baie dankie Annamarie. Julle was gawe gaste en lekker om julle hier te kon hê. Ons hoop ons sien julle weer.
Groete, Adrie.

7 @ Vanderschyff
Lourita L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourita L

Skoon en netjiese verblyf met baie vriendelike diens.

Alles was skoon en netjies en die gasvrou het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Die plekkie en tuin is pragtig. Ek sal dit beslis vir enige een aanbeveel.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Lourita, baie dankie, ek waardeer jou terugvoer.
Sien uit om julle weer eendag hier te ontvang!

7 @ Vanderschyff
Jaco V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie lekker en gasvry.

Die woonstel was skoon en netjies. Die hele plek ontvang jou. Daar is 'n baie rustige atmosfeer waarin jy kan ontspan en die gasheer en gasvrou is baie vriendelik.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Baie dankie Jaco, ek waardeer julle terugvoer. Ek sien uit om julle weer hier te ontvang.

7 @ Vanderschyff
Noor D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noor D

Very welcoming and accommodating.

Beautiful garden and pleasant stay.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Thank you Aziza, I am glad that you enjoyed your stay.

Adrie

7 @ Vanderschyff
Phillip B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B

Goeie keuse vir 'n wegbreeknaweek of langer verblyf.

Eienaar vriendelik, kamer skoon en netjies, baie veilig en goeie woonbuurt om vir 'n wegbreektyd te gaan ontspan.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Dankie Phillip, bly julle het die wegkom geniet. Laat weet hoe kan ek my diens verbeter! Groete Adrie

7 @ Vanderschyff
Lynette S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S

Fantasties!

Waarde vir geld! Baie dankie vir die gasvryheid. Sal julle vir seker aanbeveel vir ander en sien julle binnekort weer.

7 @ Vanderschyff se terugvoer

Baie dankie Lynette, ek is bly julle het dit geniet. Groete, Adrie.

7 @ Vanderschyff
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Schyff-straat 7, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnEpecMN8KSpTKqGWRtDwyGGDxxMzxj9O4VFumwrXjDchbrgW36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 7 Van Der Schyff Street Annlin 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.687417524037 28.194542148479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang