Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Falcon Street

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Falcon-straat 7, D'Urbanvale, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Falconstraat 7 is in Durbanville geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, sakereisigers, 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Van die 4 slaapkamers het 2 privaat, en suite-badkamers en 2 deel die gebruik van 'n badkamer. Elke kamer is toegerus met 'n dubbelbed en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die huis het 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Dit het 'n ruim sitkamer met gemaklike rusbanke asook 'n TV en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Daar is lieflike binne- en buitebraaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Die buitebraai-area spog ook met 'n pizza-oond en swembad om gaste te help om op daardie warm somersdae af te koel.

Die huis word omring deur mure en 'n veiligheidshek. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Die huis is binne maklike bereik van baie wynplase vir gaste om te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 7 Falcon Street
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Albertyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Falcon-straat 7, D'Urbanvale, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 Falcon Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Falcon-straat 7, D'Urbanvale, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95def48d1a18da4ed935d737798ee4eb01bcfb90fa4672589a1938c0fb751df9eebdbbc952b83ce3d0730e4d4e5fe5b4274d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 7 Falcon Street D'Urbanvale 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.812949133158 18.638524770149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang