Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

77 Fleur Park

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eenheid 77 Fleur Park, Faure Marine-rylaan, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

77 Fleur Park is 'n selfsorg-eenheid in Fleur Park Vakansieoord, aan die strandfront van Gordonsbaai geleë. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 persone en die oord is direk langs Harbour Island en 'n paar minute se stap na die strand geleë.

Dié volledig gemeubileerde kothuis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die 4de slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer beskik oor 'n stort, wasbak en toilet; in die een badkamer is die stort toegerus met 'n gasgeiser, en die ander badkamer word deur die gewone geiser verhit.

Die goed toegeruste kombuis het 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en basiese toebehore. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, en die sitkamer lei na 'n stoep met 'n ingeboude braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Parkeerplek word voorsien vir 2 voertuie.

77 Fleur Park is ook 8 km vanaf Strand Gholfklub en 10,5 km vanaf Somerset Mall geleë. Die kompleks is ook naby 'n verskeidenheid restaurante en kroeë op die marina se rand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 22 resensies vir 77 Fleur Park
Netheid
3.7/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Eenheid 77 Fleur Park, Faure Marine-rylaan, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink 77 Fleur Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eenheid 77 Fleur Park, Faure Marine-rylaan, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA210ebd6eb390df24fe83a3b83c67a0ff2e40390dd529b91e2d93de77fbc34d93d470d0cf62d7029709e01d20a6c7399561d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8) 22 5 1 4 Unit 77 Fleur Park Faure Marine Drive 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.152609072601 18.862253734146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang