Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Montagne

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 8 November 2024. Bespreekbaar tot 22 Sep 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Victor Smith-straat 48, Rooirivierrif, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R665 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Montagne bied verblyf op die eienaar se eiendom in Rooirivierrif, George.

Eenheid 1 Woonstel is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die eenheid het 'n klein kombuisie en sitarea, WiFi is ook beskikbaar. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, eenplaat-gasstoof, braaipan, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Buite is daar braaigeriewe, 'n tuinstel en 'n sambreel op die patio. Daar is nog 'n braai onder welige groen bome in die tuin.

Eenheid 2 is die hoofhuis en het 2 kamers met dubbelbeddens en 'n gedeelde badkamer en 'n aparte toilet. Toegang word verleen vanaf die afstandbeheerde motorhuisdeur of die voordeur. Die kombuis het 'n koffiestasie. Daar is ook 'n eet- en sitarea en studeerhoekie. Die eenheid het 'n groot erf met bome en 'n buitebraaigeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Hierdie instansie is 2 km vanaf die Medi Clinic, en 20 km vanaf Heroldsbaai, Victoriabaai, Glentana en Wildernis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir La Montagne
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Victor Smith-straat 48, Rooirivierrif, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Montagne het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R665
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R665
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Victor Smith-straat 48, Rooirivierrif, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff0a4c167212cdd05728d196597c1c9027b601f02b57e454cdc28d322945d56e97ee9750c3eb50dd2f4833a3ba1d5a38756?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 48 Victor Smith Street Rooirivierrif 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.969533292113 22.441547105461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang