Abalone Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cuttlefish-singel 4B, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Abalone Cottage is 'n semi-losstaande eenheid in die gesogte Bloubergstrand Village, slegs 20 minute vanaf Kaapstad.
Die kothuis het 3 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers elkeen 2 enkelbeddens. Vinnige, onbeperkte internet en 'n TV met die volle DStv-pakket word voorsien. Buite is daar 'n privaat swembad, braaigeriewe, 'n enkelmotorhuis en parkeerplek vir 'n ekstra voertuig. Die kothuis het 'n aparte ingang en uitstekende sekuriteit.
Die kothuis is na aan die wêreldbekende sweefski- en seilplankry-strande, Big Bay en Table View se strand, ook bekend as Dolfynstrand, en die kindervriendelike Kleinbaai geleë. Die woonstel is ook na aan verskeie winkelsentrums, uitstekende restaurante en ander eetplekke. Die MyCiti-bushalte na Kaapstad en die V&A Waterfront is net 50 m van die kothuis af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Douw Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Cuttlefish-singel 4B, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Abalone Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cuttlefish-singel 4B, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap