AC021 - On The Beach 19
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiperstraat, On The Beach-kompleks, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 634 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
AC021 - On The Beach 19 is 'n gerieflike en moderne selfsorgwoonstel in die veilige On The Beach-kompleks in Swakopmund. On The Beach sê dit alles aangesien hierdie juweel slegs 6 km buite die dorp geleë is. Dit is dus ideaal vir besoekers wat so na as moontlik aan die strand wil wees.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n platskerm-TV. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 en daar is binnebraaigeriewe.
Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n beperkte see-uitsig en buitemeubels. Dit is ideaal vir gaste wat graag buite wil sit en die seebriesie geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 63
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Sandpiperstraat, On The Beach-kompleks, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Vogelstrand Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiperstraat, On The Beach-kompleks, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom