Alive @ 4
Beskrywing
Alive @4 Chalets 2 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea beskik oor 'n sitarea met platskerm-TV, 'n eetarea met sitplek vir 6 en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n induksiestoofplaat, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n dagbed in die sitarea wat in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Die slaapkamer en die sitarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode binnenshuis.
Let asb. dat dele van die verblyf deur trappe bereik word en dus nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik mag wees nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Alive @4 Chalets 1 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea beskik oor 'n sitarea met platskerm-TV, 'n eetarea met sitplek vir 6 en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n induksiestoofplaat, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n dagbed in die sitarea wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Die slaapkamer lei na 'n stoep met 'n swembad-uitsig en die sitarea lei na 'n stoep met 'n see-uitsig.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode binnenshuis.
Let asb. dat dele van die verblyf deur trappe bereik word en dus nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik mag wees nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie villa beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die 2 en suite-badkamers het 'n toilet, bad, stort en wasbak. Die villa het ook 'n gastebadkamer met 'n toilet en wasbak. Verder is daar 'n leefarea met 'n binnebraai, 'n TV-kamer, 'n eetarea met 'n etenstafel en 10 stoele, 'n toegeruste kombuis en 'n waskamer. Elke slaapkamer het sy eie balkon met 'n uitsig.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode binnenshuis.
Let asb. dat dele van die verblyf deur trappe bereik word en dus nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik mag wees nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bob Bouwer-singel 4, Bayview, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom