Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Valley Retreat

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 34 Matjiesrivierweg, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloe Valley Retreat is in die skilderagtige vallei van Matjiesrivier geleë en bied selfsorgverblyf op Matjiesrivier-plaas sowat 45 km vanaf Oudtshoorn. Dié gastehuis het pragtige uitsigte oor die uitgestrekte tuin en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 2 individueel-gestylde selfsorgkothuise, almal met 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie eenhede beskik oor 'n koningingrootte-bed in Aloe Cottage en 'n dubbelbed met 'n uittrekslaapbank in Protea Cottage. Toebehore en kwaliteit linne, bad- en swembadhanddoeke, braaigeriewe en 'n braaisak word in elke kothuis voorsien met buite-paraffienlampe, kussings tafeldoeke vir buitesitplek en privaat ingange.

Verder is daar dakwaaiers vir die somer en ekstra komberse vir die winter.

Maak gebruik van komplimentêre WiFi met rugsteun-UPS tydens beurtkrag, 'n gemeenskaplike swembad en skilderagtige uitsigte oor die vallei, neem 'n duik in die swembad en kuier saam rondom die braai-area.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Aloe Valley Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plaas 34 Matjiesrivierweg, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Valley Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 34 Matjiesrivierweg, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320bc58d3b4d3349798d3c56cb7531cb0d61ae2d2a111188047f8a244c3c2cc3a81aec3f7ae79059d105e91ed94c1ed80d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Farm 34 Matjiesrivier Road Matjiesrivier 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.389850377611 22.04647064209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang