Aloe View Homestay
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noorkapperlaan 32, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R795 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aloe View Homestay bied selfsorgverblyf aan in Jongensfontein, 'n kusdorpie 15 km vanaf Stilbaai en 350 km vanaf Kaapstad langs Suid-Afrika se suidelike kus.
Aloe View Homestay het unieke selfsorg-eenhede wat apart bespreek word. Reëlings kan getref word as groter groepe meer as 1 eenheid saam wil bespreek. Die grondvloereenheid het slaapplek vir 5 gaste en die eenheid op die boonste verdieping het slaapplek vir nog 2 gaste.
Die grondverdieping-eenheid het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n binnebraai. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 2 rusbankbeddens in die sitarea waar die 5de persoon kan slaap indien hulle die tweede slaapkamer wil deel.
Die boonste eenheid is 'n oopplanwoonstel met 'n sitarea, binnebraai, ontbythoekie en 'n koninggrootte-bed aan die ander kant. Die badkamer en kombuis is aparte kamers.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Heather Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Noorkapperlaan 32, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Aloe View Homestay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jongensfontein Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noorkapperlaan 32, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom