Anton Boswel's Guest Room
3 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Gaste moet asb. vooraf bespreek indien hulle die swembad wil gebruik.
Let dat daar 'n groot hond op die perseel is, maar hy word vanaf gaste weggehou.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Travalia-straat 726, Wingate Park, Pretoria, 0158, Gauteng
- Geen kinders onder 12