Arendsnes
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
-
Selfsorg.
Lugversorging.
Gratis WiFi.
Binne- en buite-braai-area.
Linne en badlakens.
Huisreëls
Aangesien hierdie 'n Groot 5-gebied is wat direk aan die wildtuin grens, mag hier geen lawaai in terme van harde musiek of geskree wees nie. Geen partytjies, studentegeleenthede, ram- en hennepartytjies word toegelaat nie.
Geen hout mag uit die veld gebruik word vir vuurmaakhout nie.
Streng geen rommelbeleid - neem altyd alle rommel saam met uitklok.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoeistraat 3341B, Marlothpark, 0001, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12