Avignon Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pison-weg 31, Eden, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Avignon Manor is 'n selfsorghuis in Eden, Stellenbosch. Die huis deur die plattelandse lewe geïnspireer en skuil in die voorheuwels van die majestueuse Stellenboschberge. As sulks is dit dan ook die ideale basis om hierdie deel van die Kaapse Wynlande te verken.
Hierdie dubbelverdieping-vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer wat 'n stort het. Die kombuis het kookgeriewe, graniet- en houttoonbanke en 'n opwasarea.
Die oopplan-leefarea het 'n gastetoilet, etenstafel en sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n buite-etenstafel en stoele, braaigeriewe en 'n swembadjie wat 'n uitsig oor die tuin bied.
Avignon Manor is naby verskeie wynplase, wynproelokale en 5 km van Stellenbosch se middedorp af. Kaapstad Internasionale Lughawe is net 39,5 km ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kluis
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Pison-weg 31, Eden, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Avignon Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paradyskloof Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pison-weg 31, Eden, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12