Bali in Blouberg
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shell-weg, BG03 The Bay, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 350R1 148 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bali in Blouberg is 'n bekoorlike woonstel in Bloubergstrand wat met pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan spog. Die eenheid is ideaal vir 'n rustige wegbreek met genoeg aktiwiteite en besienswaardighede in die area.
Die eenslaapkamerwoonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n TV en lei na 'n privaat en netjiese tuin waar gaste al fresco-maaltye met die see in die agtergrond kan geniet. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek in.
Bail in Blouberg het ook 'n omsetter wat tydens kragonderbrekings inskop.
Die eiendom is oorkant die strand waar gaste 'n verskeidenheid watersport kan geniet. Ander besienswaardighede sluit restaurante en voetslaanpaaie in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Shell-weg, BG03 The Bay, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Bali in Blouberg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shell-weg, BG03 The Bay, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom