Bay Haven
Kry 40% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 28 Nov 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietgansstraat 3, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 000R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bay Haven is ’n ruim selfsorgeenheid in Perlemoenbaai, Gansbaai. Dit is ideaal geleë vir gaste wat die jaarlikse verskynsel van Suidelike noorkappers wil kom beleef.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 gerieflike slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 ekstra lang, enkelbeddens. Albei slaapkamers bied toegang tot die onderdakstoep. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Al die beddens is met gehalte-linne oorgetrek en daar is ruim ingeboude kaste met baie pak- en hangplek .
Die eenheid het 'n oopplan kombuis- en leefarea wat 2 rusbanke, 'n etenstafel en 'n slim-TV met Google Chrome het. Die leefarea lei na 'n lieflike onderdakstoep met buitesitplek, 'n stoeptafel en 'n Weber-braai.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenheid bied toegang tot onbeperkte WiFi. Bay Haven is naby winkels, restaurante en 'n swemstrand.
Neem asb. kennis dat die eienaar op dieselfde eiendom woon.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Rietgansstraat 3, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Bay Haven het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Perlemoenbaai Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietgansstraat 3, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom