- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kempsrivier Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R4 100 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Black Eagle Lodges - The Villa is in Caledon in die Wes-Kaap geleë. Dié streek is bekend vir sy landskapsritte, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Caledon Museum, Caledon Kasino en SA Forest Adventures. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat van die besige stadslewe wil ontsnap.
Die villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer. Die eerste 2 badkamers het elk 'n stort, en die derde badkamer het 'n stort en bad.
Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 6 stoele en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar,
Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek, braaigeriewe en 'n houtvuur-warmbad. Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in en gaste kan aan talle aktiwiteite op die perseel deelneem wat visvang, fietsry, swem, voëlkyk en bergfietsry insluit. Nabygeleë aktiwiteite sluit perdry, wynproe, forelhengel en begeleide wandelinge in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Lucy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kempsrivier Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Black Eagle Lodges - The Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kempsrivier Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap