Blouberg Heights 406
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 188 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blouberg Heights 406 is 'n sjiek en stylvolle selfsorgwoonstel met 'n panoramiese see-uitsig in 'n veilige kompleks in die hartjie van Bloubergstrand. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Albei badkamers is en suite en het storte, toilette en wasbakke. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het groot skuifvensters wat oopgemaak kan word om die vars seebries na binne te nooi. Die kompleks is naby Bloubergstrand, verskeie strandfrontrestaurante, kroeë, winkels en nagklubs geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 659
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom