Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By die Baai

Safari-tent
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is ideaal vir 4 gaste en die eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die tent maak gebruik van 'n badkamer 15 m van daar af en dit het net 'n stort. Die kombuis is met 'n oondjie en stoof, mikrogolfoond en yskas toegerus en daar is 'n eetarea. Beskutte braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Die eenheid is omhein vir gaste met troeteldiere.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

DStv is in die woonstelletjie beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie slimkaart en dekodeerder saambring. Dit is ongelukkig nie geskik vir Explorers nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstelletjie
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed in die sitkamer. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolfoond en yskas toegerus. Gaste kan in die sitkamer met 'n TV en kaggel ontspan. DStv is beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie slimkaart en dekodeerder saambring. Dit is ongelukkig nie geskik vir Explorers nie. Die eenheid het 'n dek agter wat oor die see kyk en braaigeriewe is beskikbaar. Parkeerplek is beskikbaar en die eenheid is omhein vir gaste wat hul troeteldiere saambring.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

DStv is in die woonstelletjie beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie slimkaart en dekodeerder saambring. Dit is ongelukkig nie geskik vir Explorers nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagweg 66, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07L07xzuFhaqkZqRTHBANa3lvxtkbgXfVoUZZw2Ynp4O7yTH6I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 66 Wag Way Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.315507734605 17.276888972877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem