Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camelopardalis - Bush Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelperdlaan 1341, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Camelopardalis - Bush Retreat is 'n pragtige drieslaapkamer-bostoevlugsoord in die ruigtes van Marlothpark se pragtige bosveld. Hierdie huis bied die perfekte ontvlugting vir gaste wat die rustigheid van die bos met 'n tikkie luuksheid wil ervaar. Hierdie wonderlike verblyf grens aan die Krugerwildtuin en is ideaal vir gaste wat die natuur, pragtige uitsigte en interaksie met baie soorte diere geniet.

Hierdie bos-toevlugsoord beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n swembad. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel die gebruik van die tweede badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis met lugversorging is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank dien ook as 'n ontbythoekie en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n groot stoep met 'n etenstafel en 'n buitebraai-area. Hier kan gaste onthaal of op 'n warm dag in die sprankelende swembad afkoel. Hierdie area het ook 'n vuurput en veilige parkeerplek is voor die eenheid beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir Camelopardalis - Bush Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

2.6/5

Carmen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Kameelperdlaan 1341, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelperdlaan 1341, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc6e3e59b105fd759db922c1b6035b922c45251a0bd3bbb2a6bb0a6987db851804bac8df917b7077be23d1746510ed259e4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 1341 Kameelperd Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.3491447 31.7678737
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem