City View
2 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Nie meer as 4 gaste op 'n slag in die woonstel nie.
Geen kommersiële fotosessies word op die dak toegelaat nie.
Rook is verbode. Die woonstel het rookverklikkers.
Geen harde geraas of partytjies nie.
Die woonstel ervaar nie beurtkrag nie weens sy ligging nie, dit kan egter na Eskom se diskresie verander. Die gasheer sal nie aanspreeklik wees as dit wel gebeur nie.
Vir verblyf langer as 2 weke sal 'n maksimum van R500 se elektrisiteitsverbruik gelaai word. Enigiets hierbo sal vir die gas se rekening wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roelandstraat 37, Perspectives Eenheid 801, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap