Colonial Sands 305
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lagoonweg 152, Margate, Suidkus, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Colonial Sands 305 is 'n vakansiewoonstel op die strandfront naby Margate se sakekern met restaurante, winkels en kafees geleë en spog met 'n manjifieke see-uitsig.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die tweede badkamer het slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Daar is 'n Openview-dekodeerder. Indien gaste DStv verkies, kan hulle hul eie dekodeerder saambring. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die balkon wat buitemeubels en braaigeriewe het. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en goedversorgde tuine. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 359
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lagoonweg 152, Margate, Suidkus, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Colonial Sands 305 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lagoonweg 152, Margate, Suidkus, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom