Coral Island 104
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 80, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Coral Island 104 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in West Beach, Kaapstad. Die woonstel is goed geleë en stapafstand vanaf Bloubergstrand wat dit die ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie met 'n uitsig oor die see.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike banke en 'n TV. Die skuifdeure bied toegang tot 'n balkonarea met braaigeriewe en 'n uitsig oor die see en op die berge.
Daar is veilige parkeerplek binne die kompleks.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 659
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Coral-weg 80, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 80, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom