Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cowrie Lodge @ Cove Rock Country Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowrie-singel 150, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cowrie Lodge @ Cove Rock Country Estate is op 'n luukse landgoed in Oos-Londen geleë. Hierdie gastehuis bied gerieflike verblyf en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of diegene wat 'n gerieflike oornagplek tydens hul reise soek.

Gaste kan tussen 'n verskeidenheid kamers en eenhede kies wat elkeen gemaklike beddens en privaat badkamers, met bad- of stortgeriewe, het. Elke kamer het 'n TV, gratis WiFi, yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Sommige van die kamers lei na 'n dek met buitesitplek en 'n gedeeltelike see-uitsig.

Cove Rock Country Estate spog met vrylopende wild, maklike toegang tot die strand, 'n 9 putjie-gholfbaan, tennisbane, klein rugby- of sokkerveld, krieketveld, wembad en 'n speelarea vir kinders.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Cowrie Lodge @ Cove Rock Country Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Beverley Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 6

Maande gelys 12

Ligging

  • Cowrie-singel 150, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cowrie Lodge @ Cove Rock Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowrie-singel 150, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4b58065c0ca25267482be4b93eabf164965ad6dc155e09cb57e5b0fd0f7ffe42d7e56ed6f11be753ea33ce5a773568e122d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 150 Cowrie Crescent Cove Rock Country Estate 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.070207348977 27.830366056058
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem