Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Heights

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 152, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy Heights bied gerieflike oornagverblyf in 'n soldereenheid wat deel vorm van die Mont Rouge Guest House in die hartjie van Clarens.

Hierdie oopplan-soldereenheid met lugversorging is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met sitplek. Gaste kan gerus van die gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en speelarea gebruik maak. Cozy Heights is naby die dorp en restaurante, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cozy Heights
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 132

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Besterstraat 152, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Cozy Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 152, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7170ed056e31a630ed5508b2c8d18ff4e73e50352fac92ce78384cce5bbeebe5bc2b370479d915fb2eddaacda5208b9632bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 152 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5163379 28.4163787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem