Die Berghuis @ Vadersberg
9 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n grondpad van sowat 9 km wat na die plaas lei. Die eerste 8 km is 'n baie goed versorgde, openbare pad en die laaste kilometer neem 'n bietjie langer om te ry, maar dit is steeds met 'n gewone voertuig bereikbaar. ’n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte is verkieslik.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Soos Gesien op Facebook
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vadersberg, Sandy's Glen-pad, 22 km vanaf Napier, 7270, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom