Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphins on Six

Selfsorg
Woonstel Dusky 6
Vanaf
Vanaf R3 900
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel beskik oor 3 en suite-kamers, waarvan 2 'n uitsig oor die see bied. Die derde slaapkamer bied 'n uitsig op die Outeniekwaberge. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer. Kamer 2 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Kamer 3 het 'n stapelbed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof bo-op die toonbank, mikrogolfoond, en 'n yskas met 'n vrieskas. Daar is ook 'n TV in die sitkamer. Die speletjieskamer is slegs beskikbaar indien albei eenhede (Beluga en Dusky) saam bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel Beluga
Vanaf
Vanaf R4 900
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n spa-bad. Die kamer bied 'n uitsig oor die see. Kamer 2 het 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste. Kamer 2 en 3 deel 'n aparte badkamer. Kamer 3 het 'n stapelbed en ingeboude kaste. Daar is 'n ruim kombuis met moderne toebehore, 2 ruim oopplan-eetareas en -leefareas, en 'n addisionele aparte kombuisie. Die woonstel het 'n TV in die hoofslaapkamer en die leefarea. Die speletjieskamer is slegs beskikbaar indien albei eenhede (Beluga en Dusky) saam bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 856, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMFShTo7wX5zMZ30tSrKDiyGUxgfBwEYV70NIbOCHJFpdmnbhzh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 5) 856 6th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.00001354677 22.617887174622
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem