Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornboom Plaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jan 2024 tot 1 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad van sowat 200 m is wat na die verblyf lei en dit is vir enige voertuig toeganklik. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen.

'n Bababedjie is op versoek beskikbaar.

Die eienaars woon op die perseel en het 2 jong Boerboele en 1 Jack Russel.

Die verblyf gebruik natuurlike water van die Duivenhoksrivier en dus kan die water verkleur lyk.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
R600 R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornboom Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e2a773d2f1a020403e505d0b056468f778786d7b3172ce42b76b79d23ae17e8b217a89ff1ae7172a1afbdcaa0c4bbc414f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R450 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Doornboom Plaas Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.068621205767 20.967994997006
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem